SPESIALE AFSLAG - KLEIN GEMEENTES 2012

NUWE PAKKET VIR KLEIN GEMEENTES - 2012


Gemeentes met 25 en minder kinders en jongmense kla dikwels dat hulle te KLEIN is om die Modkatsprogramme te gebruik.  "Julle programme werk goed vir groot- en makrogemeentes, maar dit werk nie in ons opset nie!" of 'n ander redenasie is:  "Dit te duur vir ons grootte gemeentes om al die programme te bekostig..."

IS DIT WAAR?

NEE, dit is nie!

Kyk asseblief na die volgende 10 redes:

1. Vir lisensiegelde van net R1,500 plus BTW per jaar (R1,500 + R210 = R1,710) kan die hele gemeente TEN VOLLE inskakel by die Modkatsprojek.

2. Klein gemeentes kan nou van al VIER die Modkats-programme gebruik maak:

Voorskools (peuters en kleuters), Juniors (graad 1-6),

Seniors (graad 7-11) asook "Hoopvolle Gesinne"! Dis fantasties!

3. Nou kan kinder- en jeugmentors, met entoesiasme en opgewondenheid, hulle gemeente se geloofsvormings-program dryf, want hulle weet die inhoud is Bybels-getrou, die aanpak is relevant en vir hulle plaaslike konteks in Afrikaans ontwikkel.

4. BELANGRIK; kinders-, jongmense en ouers kry van die begin-af 'n geheelbeeld van God se genadewerk soos die Bybel dit oordra.

5. Deur net byvoorbeeld R65 vir 'n DVD van 'n spesifieke graad se materiaal te betaal, kan al die inligting en materiaal van die graad bekom word. Gebruik die DVD om fotostate te maak van die materiaal wat benodig word! Dis nie nodig om geld op onnodige boeke en programme te mors nie...

6. Gemeentes kan ook boeke, CD's en DVD's bestel soos dit nodig is - teen die mees billike pryse, want die lisensiegelde help om die materiaal te subsideer.

7. Klein gemeentes hoef nie in die duister rond te tas nie. Die Mentors-handleiding, "Die A-Z van Modkats vir Klein Gemeentes" is gratis beskikbaar en sal die kinder- en jeugmentors deur die verskillende prosesse begelei om Modkats effektief in die plaaslike gemeente te laat werk.

8. Daar is GRATIS raad, opleiding en bystand ("mentoring" en "coaching") beskikbaar, deur gebruik te maak van ons opleiding vir kinder- en jeugmentors wat aanlyn (per internet) aangebied word.

9. Kry gratis toegang tot al die PREMIUM-materiaal wat Modkats vir alle lisensiehouers aanbied. Kinder- en jeudienste, video-clips vir boodskappe, artikels en video-opleiding, is maar sommige van die dienste wat ons verskaf - en daar word kort-kort nuwe materiaal bygevoeg.

10. Nou kan die jongmense in gemeentes van lisensiehouers vanaf 1 Januarie 2011 ook gratis toegang kry tot die moderne webtuiste vir TIENERS - www.modkats4U (nog nie aktief nie)


En dit alles net vir R1,500 plus BTW? JA, BESLIS.

Word deel van die 200 plus Afrikaanse gemeentes in die land wat vir sewe jaar al baat vind by MODKATS.

Want Modkats wil alle gelowiges toerus om te kan getuig:

Geloofsvorming is Lewensvorming!

Kontak ons gerus vir verdere navrae.


Ds Deon Kitching

(Modkats: Hoof)

16 September 2011


MODKATS STEL NUWE PAKKET VIR KLEIN GEMEENTES BEKEND - 2012

 

Gemeentes met 25 kinders en jongmense in die gemeente kla dikwels dat hulle te KLEIN is om die Modkatsprogramme te gebruik. Ek hoor baie: julle programme werk vir groot- en makrogemeentes. Verder is dit te duur vir
ons grootte gemeentes om al die programme te bekostig...

 

Is dit waar? NEE, dit is nie. Kyk asseblief na die volgende 9 redes:

 

1.     Vir lisensiegelde van net R1,500 plus BTW per jaar (R1,500 + R210 = R1,710) kan julle hele gemeente TEN VOLLE inskakel by die Modkatsprojek.

2.     Julle kan van AL VIER die Modkats-programme gebruik maak: Voorskools (peuters en kleuters),
Juniors (graad 1-6), Seniors (graad 7-11) asook "Hoopvolle Gesinne"! Dis
fantasties!

3.     Julle kan met entoesiasme en opgewondenheid julle gemeente se geloofsvormings-program dryf, want julle weet die inhoud is Bybels-getrou, die aanpak is relevant en
vir ons konteks, dis in Afrikaans ontwikkel EN BAIE BELANGRIK, die kinders-,
jongmense en ouers kry van die begin-af 'n geheelbeeld van God se genadewerk
soos die Bybel dit oordra.

4.     Deur net bv R65 vir 'n DVD van 'n spesifieke graad se materiaal te betaal, kan julle al die inligting en materiaal van die graad
bekom. Maak fotostate net van die
materiaal wat julle benodig!

5.     Gemeentes kan ook boeke, CD's en DVD's bestel soos dit nodig is - teen die mees billike
pryse...

6.     Klein gemeentes hoef nie in die duister rond te tas nie. Die Mentors-handleiding, "Die A-Z van Modkats vir Klein Gemeentes" is gratis beskikbaar en sal julle deur al
die verskillende prosesse begelei om Modkats effektief in julle gemeente te
laat werk

7.     Kry gratis raad, opleiding en bystand ("mentoring" en "coaching"), deur gebruik te maak van ons opleiding van kinder- en jeugmentors wat aanlyn (per internet)
aangebied word.

8.     Kry gratis toegang tot al die PREMIUM-materiaal wat Modkats vir alle lisensiehouers aanbied. Kinder-
en jeudienste, video-clips vir boodskappe, artikels en video-opleiding, is maar
sommige van die dienste wat ons verskaf - en daar word kort-kort nuwe materiaal
bygevoeg.

9.     Nou kan jongmense van lisensiehouers vanaf 1 November 2011 ook gratis toegang kry tot die moderne webtuiste vir TIENERS - www.modkats4U.co.za

 

En dit alles net vir R1,500 plus BTW? JA, BESLIS. Word deel van die meer as 200 Afrikaanse gemeentes in die land wat vir meer as sewe jaar baat vind by MODKATS. Want Modkats wil alle
gelowiges toerus om te kan getuig: Geloofsvorming is Lewensvorming!

 

Kontak ons gerus vir verdere navrae.

 

Ds Deon Kitching (Modkats: Hoof) - 16 September 2011

Views: 246

Kommentaar is gesluit vir hierdie blog artikel

Modkats-programme

Vir meer inligting oor elke Modkats-program, gaan na die groep vir:

1. Voorskool   2. Juniors   3. Seniors   4. Hoopvolle Gesinne   5. Premium Materiaal


Maak kontak deur:

MODKATS-GPS

Is jy op soek na iets spesifieks?  

Is daar inligting wat op die Modkats webtuiste verskyn, maar jy kry dit nie?  

Gebruik die Modkats-GPS funksie. Kliek hier vir bystand.

MODKATS TV KANAAL

Die BRILJANTE verhaal van aanhou, vasbyt, oorwinning en bymekaar-staan van Emmanuel Kelly en sy familie! Gebruik dit vir preke, praatjies, gesprekke om die kombuistafel.. Kliek hier.

Nuutste Bedrywighede

Igna Nortje is nou 'n lid van Modkats
gister
Gerda Meyer is nou 'n lid van Modkats
17 Mei
Annetjie Lubbe is nou 'n lid van Modkats
14 Mei
Erika Venter is nou 'n lid van Modkats
7 Mei

© 2012   Created by Modkats.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service