Geloofsvorming is Lewensvorming
1. 25-01-2012 Waaroor gaan dit regtig vir ons in Modkats? - Meer dissipels, minder...
"Geloofsvorming is Lewensvorming" -
so verkondig ons tydig en ontydig hier by Modkats... Maar wat beteken dit vir die kinders, jongmense en families waarmee ons daagliks in die gemeente te doene kry? Kyk die onderstaande video en beantwoord dan vir jouself die vraag: Waar en waarop gaan ek vanjaar in my bediening fokus?
2. 18-09-2011 Danny Macaskill - Industrial Revolutions
3. 15-09-2011 EMMANUEL KELLY en die X FACTOR. Hierdie is 'n UITSTEKENDE video-clip om te wys en dan met jongmense te praat oor: * Die groot krag van aanhou, volharding, familie-ondersteuning, positiewe gesindheid, sukses/oorwinning ten spyte van baie groot teenslae * Emmanuel is maar net 17 jaar oud. Lees meer oor sy storie op sy Facebook-bladsy. * Kyk na die onderhoud met hom en sy fenomenale (pleeg)moeder!
* Hier is sy optrede tydens die X Faktor - begin by die URL http://youtu.be/W86jlvrG54o
Welkom by
Modkats
Vir meer inligting oor elke Modkats-program, gaan na die groep vir:
1. Voorskool 2. Juniors 3. Seniors 4. Hoopvolle Gesinne 5. Premium Materiaal
Is jy op soek na iets spesifieks?
Is daar inligting wat op die Modkats webtuiste verskyn, maar jy kry dit nie?
Die BRILJANTE verhaal van aanhou, vasbyt, oorwinning en bymekaar-staan van Emmanuel Kelly en sy familie! Gebruik dit vir preke, praatjies, gesprekke om die kombuistafel.. Kliek hier.
© 2012 Created by Modkats.
Jy moet 'n lid wees van Modkats om kommentaar te lewer!
Join Modkats