Geloofsvorming is Lewensvorming
Dankie dat julle belangstel in ons Modkats-programme vir die geloofsvorming van kinders,
(voorskools- en juniors), jongmense en gesinne.
Het julle geweet?
Video Clip 1
Modkats Aangename Kennis (3 minute)
In hierdie bekendstelling word die hoof-uitgangspunte van die Modkats Programme kortliks uiteengesit.
Gemeentes wat belangstel om al die programme of van die programme te gebruik kan die kort bekendstelling vir hulle kinder- en jeugmentors wys om hulle te orienteer aan die Modkats benadering.
Welkom by
Modkats
Vir meer inligting oor elke Modkats-program, gaan na die groep vir:
1. Voorskool 2. Juniors 3. Seniors 4. Hoopvolle Gesinne 5. Premium Materiaal
Is jy op soek na iets spesifieks?
Is daar inligting wat op die Modkats webtuiste verskyn, maar jy kry dit nie?
Die BRILJANTE verhaal van aanhou, vasbyt, oorwinning en bymekaar-staan van Emmanuel Kelly en sy familie! Gebruik dit vir preke, praatjies, gesprekke om die kombuistafel.. Kliek hier.
© 2012 Created by Modkats.
Jy moet 'n lid wees van Modkats om kommentaar te lewer!
Join Modkats