Geloofsvorming is Lewensvorming
Opleidings-DVD's vir kinder- en jeugmentors
REEKS 1 -- KLASKAMER-ONDERRIG versus GELOOFSVORMING
DEON KITCHING van Modkats verduidelik die verskil tussen die ou tradisionele, handboek-benadering tot geloofsvorming (kategese) en die spesifieke benadering wat MODKATS gekies het.
Dis goeie DVD-snitte om vir die kinder- en jeugmentors te wys om hulle te orienteer ten opsigte van die nuwe taak wat van hulle verwag word.
Daar is DRIE verskillende DVD-snitte.
DEEL 1 -- KLASKAMER-ONDERRIG versus GELOOFSVORMING
Punte 1 en 2
DEEL 2 -- KLASKAMER-ONDERRIG versus GELOOFSVORMING
Punte 3-5
Welkom by
Modkats
Vir meer inligting oor elke Modkats-program, gaan na die groep vir:
1. Voorskool 2. Juniors 3. Seniors 4. Hoopvolle Gesinne 5. Premium Materiaal
Is jy op soek na iets spesifieks?
Is daar inligting wat op die Modkats webtuiste verskyn, maar jy kry dit nie?
Die BRILJANTE verhaal van aanhou, vasbyt, oorwinning en bymekaar-staan van Emmanuel Kelly en sy familie! Gebruik dit vir preke, praatjies, gesprekke om die kombuistafel.. Kliek hier.
© 2012 Created by Modkats.
Jy moet 'n lid wees van Modkats om kommentaar te lewer!
Join Modkats