Geloofsvorming is Lewensvorming
Modkats voorsien aan gemeentes, wat hulle lisensiegelde jaarliks betaal, sekere PREMIUM-materiaal, wat deel is van die programme wat gemeentes by ons aankoop.
Dis net bedoel vir betalende kliënte en is dus geslote vir die algemene besoekers. Dit word "Premium Materiaal" genoem en is verkrygbaar in die groep "PREMIUM".
________________________
Hoe word ek lid van die PREMIUM-groep?
1. Maak seker dat julle gemeente wel julle lisensiegelde vir die spesifieke jaar betaal het.
2. Gaan na die Modkats-webtuiste en teken in/of registreer as lid van die Modkats-groep. Jy kan dit doen in die blokkie regs bo in die hoek van die webtuiste.
3. Nou is jy lid van die Modkats-groep en het jy toegang tot alle GRATIS materiaal op die webtuiste. Dit geld ook vir gebruikers wie se gemeentes nie lisensiehouers van Modkats is nie.
4. Indien jy egter toegang tot sekere PREMIUM-materiaal wil hê (preke, powerpoints, familie-eredienste (Graad 1-6), Grootgroepe vir die Seniors, ens) moet jy eers 'n lid word van die PREMIUM-groep.
5. Stuur jou naam en van, naam van gemeente en jou e-pos adres na modkatsinfo@mweb.co.za
6. Ons sal dan vir jou 'n BLOU Skakel/Link stuur wat jy moet dubbelkliek om toegang te kry tot die PREMIUM-groep.
7. As jy eers eenkeer lid is van die Premium-groep sal jy altyd toegang hê tot die groep, sodra jy inteken.
_____________________________
Ons wil egter ook Afrikaans-sprekende gemeentes in Suid Afrika, en wyer, voorsien van GRATIS materiaal vir die toerusting en vorming van hulle kinder-, jeug- en gesinsmentors, sodat die persone in staat kan wees om sinvolle leiding te neem by die geloofsvorming van gemeentelede. Daarom is daar heelwat "oop" hulpmiddels en materiaal op ons webtuiste.
_________________________
Wil jy graag weet hoe om 'n volledige Modkats-lid te word?
Kontak ons by modkatsinfo@mweb.co.za
of kontak ons Dienssentrum soggens by 082 8383 298.
Lees meer oor ons programme en lisensiegelde hier
Welkom by
Modkats
Vir meer inligting oor elke Modkats-program, gaan na die groep vir:
1. Voorskool 2. Juniors 3. Seniors 4. Hoopvolle Gesinne 5. Premium Materiaal
Is jy op soek na iets spesifieks?
Is daar inligting wat op die Modkats webtuiste verskyn, maar jy kry dit nie?
Die BRILJANTE verhaal van aanhou, vasbyt, oorwinning en bymekaar-staan van Emmanuel Kelly en sy familie! Gebruik dit vir preke, praatjies, gesprekke om die kombuistafel.. Kliek hier.
© 2012 Created by Modkats.
Jy moet 'n lid wees van Modkats om kommentaar te lewer!
Join Modkats