Geloofsvorming is Lewensvorming

Theresa van den Berg is die skrywer en samesteller van die Modkats Voorskoolse Kleuterprogramme.Leer hier meer oor die temas wat in die twee jare behandel word:…Meer
Begin deur Modkats Nov 22, 2010.
Modkats het so pas hulle Siklus 2 program vir die Peutergroep (3 tot 4-jariges), in die Modkats Voorskoolse reeks bekend gestel. Skrywer Mandie du Plessis en redakteur Kobus Prinsloo het baie hard gewerk om hierdie uitstekende vier-kwartale program…Meer
Begin deur Modkats Nov 22, 2010.
Ouers is hulle kinders se belangrikste kinderwerkers...Modkats Voorskools het 'n sisteem ontwikkel waarop daar gereeld met die ouers gekommunikeer word.Aan die begin van elke kwartaal gaan daar 'n inligtingsbrief aan die ouers huistoe, wat meer…Meer
Begin deur Modkats Nov 3, 2010.
Ons het hierdie dokument saamgestel om jou 'n baie goeie gevoel en insig te gee van die programme (lesse) wat in Modkats Voorskools voorkom.Hierin kan jy onder andere meer te wete kom van:Hoe ons dink oor die voorskoolse bediening?Die INHOUDSOPGAWES…Meer
Begin deur Modkats Nov 3, 2010.
Welkom by
Modkats
Vir meer inligting oor elke Modkats-program, gaan na die groep vir:
1. Voorskool 2. Juniors 3. Seniors 4. Hoopvolle Gesinne 5. Premium Materiaal
Is jy op soek na iets spesifieks?
Is daar inligting wat op die Modkats webtuiste verskyn, maar jy kry dit nie?
Die BRILJANTE verhaal van aanhou, vasbyt, oorwinning en bymekaar-staan van Emmanuel Kelly en sy familie! Gebruik dit vir preke, praatjies, gesprekke om die kombuistafel.. Kliek hier.
© 2012 Created by Modkats.
Jy moet 'n lid wees van Modkats Voorskools om kommentaar te lewer!