INLIGTING IN VERBAND MET DIE SKRYF EN ONTWIKKELING

VAN MODKATS-GROOTGROEPE VIR 2012

 

Laai hier af

SKRYF MODKATS GROOTGROEPE VIR 2012 -- 18-09-2011.pdf


 

In die verlede het dit gebeur dat ons die materiaal vir die Modkats Grootgroep-byeenkomste laat beskikbaar stel vir gemeentes. Ons wil graag die probleem oplos en daarom vra ons julle hulp! Wil jy/julle gemeente en julle kreatiwiteitspan nie help met die skryf van Grootgroepe vir 2012 nie.

 

Riglyne

  1. Julle kan een of meer Grootgroep skryf (daar is AGT grootgroepe per jaar - 2 per kwartaal).
  2. Ons betaal R500 vir elke Grootgroep wat aanvaar word en wat gebruik word.
  3. Naas die R500 per Grootgroep wat elke deelnemer verdien, gaan ons die Modkatters in die land geleentheid gee om die beste Grootgroep van 2012 aan te wys. Die gemeente ontvang 'n ekstra R1,000 prysgeld vir hulle harde werk as prysgeld!
  4. Ons moet die konsep goedkeur teen 15 Oktober 2011 en ons moet die finale produk teen 1 Januarie 2011 ontvang.
  5. Volle publisiteit en erkenning sal aan julle gemeente gegee word vir julle produk.
  6. Dit moet bestaan uit 'n leiershandleiding en visuele materiaal (Powerpoint en/of DVD-clip). Kyk na hierdie voorbeeld.
  7. Volg asseblief die template soos by 5 hierbo - maar gee aan die einde "Riglyne vir die prediker", as gemeentes sou verkies om die Grootgroep in die vorm van 'n Jeugdiens of Aanddiens te hou!
  8. Hieronder volg die onderwerpe vir 2012. Kry al jou jongmense en volwasse jeugmentors aan die gang!

Tema's vir 2012

Tema 1 Kleikwartaal - oor die persoon en werk van God die Vader

  • HERSKEPPING - julle eie keuse... stel julle eie Youtube-video voor as uitgangspunt (onthou goeie kwaliteit, nie langer as 3 minute nie)

 

Tema 2 Kleikwartaal - oor die persoon en werk van God die Vader

 

Tema 3 Vlamkwartaal - oor die persoon en werk van die Heilige Gees

 

Tema 4 Vlamkwartaal - oor die persoon en werk van die Heilige Gees

  • STUKKEND GEBREEK - nagmaal  - julle eie keuse... stel Youtube-video voor as uitgangspunt (onthou goeie kwaliteit, nie langer as 3 minute nie)

 

Tema 5 Broodkwartaal - oor die persoon en werk van Jesus Christus

of maak gebruik van die volgende:

 

Tema 6 Broodkwartaal - oor die persoon en werk van Jesus Christus

 

Tema 7 Swaardkwartaal - oor die lees en verstaan van die Bybel

 

Tema 8 Swaardkwartaal - oor die lees en verstaan van die Bybel

Lekker werk!


________________________________________________________________________

Views: 73

Modkats-programme

Vir meer inligting oor elke Modkats-program, gaan na die groep vir:

1. Voorskool   2. Juniors   3. Seniors   4. Hoopvolle Gesinne   5. Premium Materiaal


Maak kontak deur:

MODKATS-GPS

Is jy op soek na iets spesifieks?  

Is daar inligting wat op die Modkats webtuiste verskyn, maar jy kry dit nie?  

Gebruik die Modkats-GPS funksie. Kliek hier vir bystand.

MODKATS TV KANAAL

Die BRILJANTE verhaal van aanhou, vasbyt, oorwinning en bymekaar-staan van Emmanuel Kelly en sy familie! Gebruik dit vir preke, praatjies, gesprekke om die kombuistafel.. Kliek hier.

Nuutste Bedrywighede

Igna Nortje is nou 'n lid van Modkats
gister
Gerda Meyer is nou 'n lid van Modkats
17 Mei
Annetjie Lubbe is nou 'n lid van Modkats
14 Mei
Erika Venter is nou 'n lid van Modkats
7 Mei

© 2012   Created by Modkats.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service