Inligting

Seniors

Modulêre kategese vir senior leerders

Lede: 24
Nuutste Aktiwiteit: 15 Mar

Welkom by Seniors!


Gespreksforum

Inhoud van die Modkats Graad 10 Joernaal vir 2011 1 Reaksie

Kliek op die Word dokument hier onder (attachment) om die temas van die Graadgroepe en Kleingroepe vir Graad 10 af te laai.Meer

Begin deur Modkats. Laaste reaksie deur Leonie Bezuidenhout 3 Feb.

KOMPETISIE - ONTWERP GROOTGROEP-BYEENKOMSTE VIR 2012

INLIGTING IN VERBAND MET DIE SKRYF EN ONTWIKKELINGVAN MODKATS-GROOTGROEPE VIR 2012 Laai hier af…Meer

Begin deur Modkats Sep 18, 2011.

Voorbeeld van Modkats Grootgroepbyeenkoms vir Seniors

Kyk gerus - hier is 'n GRATIS voorbeeld van'n Grootgroepbyeenkoms vir Modkats Seniors…Meer

Begin deur Modkats Sep 7, 2011.

Inhoud van die Modkats Graad 11 Joernaal vir 2011

Kliek op die Word dokument hier onder (attachment) om die temas van die Graadgroepe en Kleingroepe vir Graad 11 af te laai.Meer

Begin deur Modkats Oct 4, 2010.

Inhoud van die Modkats Graad 9 Joernaal vir 2011

Kliek op die Word dokument hier onder (attachment) om die temas van die Graadgroepe en Kleingroepe vir Graad 9 af te laai.Meer

Begin deur Modkats Oct 4, 2010.

Inhoud van die Modkats Graad 8 Joernaal vir 2011

Kliek op die Word dokument hier onder (attachment) om die temas van die Graadgroepe en Kleingroepe vir Graad 8 af te laai.Meer

Begin deur Modkats Oct 4, 2010.

Inhoud van die Modkats Graad 7 Joernaal vir 2011

Kliek op die Word dokument hier onder (attachment) om die temas van die Graadgroepe en Kleingroepe vir Graad 7 af te laai.Meer

Begin deur Modkats Oct 4, 2010.

Modkats Senior Joernale vir 2011 teen NET R35 per boek...

Modkats is baie trots op die JOERNALE wat ons beskikbaar stel vir gemeentes om in hulle  bediening met die senior jongmense te gebruik in 2011.Elke Joernaal kos net R35 per boekie (BTW ingesluit)Die…Meer

Begin deur Modkats Oct 4, 2010.

Alle Kommentaar

Voeg Kommentaar By

Jy moet 'n lid wees van Seniors om kommentaar te lewer!

Kommentaar deur Rina van Rooyen op 27 Oktober 2011 om 10:41
Ons het WEEREENS 'n probleem om die Grootgroep Lesmateriaal beskikbaar te kry. NR. 8 "GOD IN DIE ALLEDAAGSE" moet op 6 November aangebied word in ons gemeente en ons kan nie verstaan waarom dit NOOIT betyds beskikbaar is nie. 
 

Lede (24)

 
 
 

Modkats-programme

Vir meer inligting oor elke Modkats-program, gaan na die groep vir:

1. Voorskool   2. Juniors   3. Seniors   4. Hoopvolle Gesinne   5. Premium Materiaal


Maak kontak deur:

MODKATS-GPS

Is jy op soek na iets spesifieks?  

Is daar inligting wat op die Modkats webtuiste verskyn, maar jy kry dit nie?  

Gebruik die Modkats-GPS funksie. Kliek hier vir bystand.

MODKATS TV KANAAL

Die BRILJANTE verhaal van aanhou, vasbyt, oorwinning en bymekaar-staan van Emmanuel Kelly en sy familie! Gebruik dit vir preke, praatjies, gesprekke om die kombuistafel.. Kliek hier.

Nuutste Bedrywighede

Igna Nortje is nou 'n lid van Modkats
gister
Gerda Meyer is nou 'n lid van Modkats
17 Mei
Annetjie Lubbe is nou 'n lid van Modkats
14 Mei
Erika Venter is nou 'n lid van Modkats
7 Mei

© 2012   Created by Modkats.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service