DOWNLOAD NOTES

Laai die notas en mp3's van Kenda Creasy Dean en Andy Root hier af

Please download the notes and mp3's of Kenda Creasy Dean and Andy Root here

Kliek/Click

DIE EMMAUS-SENTRUM,

Kontak ons

Tel 082 8383 298

MODKATS DIENSSENTRUM (soggens)

Faks 0866 893 236

Posadres: Posbus 111, PAARL, 7620   Wes-Kaap

modkatsinfo@mweb.co.za

Ons verkies e-pos kommunikasie

WAAROOR GAAN MODKATS?

Waaroor gaan dit regtig vir ons in Modkats? - Meer dissipels, minder...

GRATIS ARTIKELS

              GRATIS AFLAAI

GRATIS KWALITEIT ARTIKELS OOR GELOOFSVORMING  DIENS VERSKAF DEUR ONS VRIENDE BY VIBRANT FAITH MINISTRIES KLIEK HIER

MODKATS VENNOTE

MODKATS BEVEEL GRAAG DIE VOLGENDE ORGANISASIES AAN VIR JULLE ONDERSTEUNING

Besoek hulle op Facebook    Besoek hulle webtuiste

Videos

  • Voeg Videos By
  • Sien Nog

Deon op Twitter

Loading… Loading feed

 

Welkom by Modkats!

Baie welkom by die Modkats-webtuiste! 

MODKATS staan vir Modulêre Kategese.

Ons fokus in ons bediening op die geloofsvorming van kinders, jongmense, families en volwassenes.

  Ons uitgangspunt is: Die HELE Evangelie van Jesus Christus, vir die HELE mens, in die HELE wêreld.

Elkeen van ons besig met 'n geloofsreis saam met God. Maak nie saak of ons oud of jonk is nie. Geloofsvorming is Lewensvorming!

Modkats bied tot op datum vier programme aan vir die geloofsvorming van kinders, jongmense en gesinne in 'n gemeente. Ons werk ten nouste saam met die PROJEK HOOPVOLLE GESINNE wanneer dit kom by die gesin-/ familiebediening gedeelte van Modkats.

Modkats Nuus

Groepe

Foto's

Loading…
  • Voeg Foto's By
  • Sien Nog

Klets

Active Conversations

Disconnected

    Disconnected

    You are disconnected from chat. Connect to join the chat.

    Suspended From Chat

    Teken in om te klets op hierdie netwerk!

    Registreer

     
     
     

    Modkats-programme

    Vir meer inligting oor elke Modkats-program, gaan na die groep vir:

    1. Voorskool   2. Juniors   3. Seniors   4. Hoopvolle Gesinne   5. Premium Materiaal


    Maak kontak deur:

    MODKATS-GPS

    Is jy op soek na iets spesifieks?  

    Is daar inligting wat op die Modkats webtuiste verskyn, maar jy kry dit nie?  

    Gebruik die Modkats-GPS funksie. Kliek hier vir bystand.

    MODKATS TV KANAAL

    Die BRILJANTE verhaal van aanhou, vasbyt, oorwinning en bymekaar-staan van Emmanuel Kelly en sy familie! Gebruik dit vir preke, praatjies, gesprekke om die kombuistafel.. Kliek hier.

    Nuutste Bedrywighede

    Igna Nortje is nou 'n lid van Modkats
    gister
    Gerda Meyer is nou 'n lid van Modkats
    17 Mei
    Annetjie Lubbe is nou 'n lid van Modkats
    14 Mei
    Erika Venter is nou 'n lid van Modkats
    7 Mei

    © 2012   Created by Modkats.

    Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service